Diamond Pigeon Stud

10536 ZANKDPK 20 – Wyfie

SOLD R 3 000.00

‘n Suiwer ingeteelde Golden Eye wyfie uit ons oorspronklike stoet. Daar is net 1 so geteel wat hierdie jaar verkoop word en sy is ‘n pragtige wyfie.